Opikopi on Facebook Opikopi on Youtube

Opikopi Book Online OR Send us your enquiry via email by Clicking Here

Your feedback is important to us. Here are some testimonials from our guests:

We have had a wonderful time. You have a cozy and relaxing place. We have really enjoyed it. Keep it up.
 
Date of Posting: 22 April 2013
Posted By: Richard & Elizabeth Rodrigues
Heerlik! Baie Dankie.
 
Date of Posting: 22 April 2013
Posted By: Con Holtzhanzen
Absoluut fantasties! Baie dankie vir 'n wonderlike tydjie!!!
 
Date of Posting: 17 April 2013
Posted By: Johan & Mareli Boshoff
Baie dankie vir al jul gasvryheid, mag Opikopi van krag tot krag groei!
 
Date of Posting: 16 April 2013
Posted By: Ronel McLachlan
Absolutely awesome!! Wonderful food, wonderful place, wonderful staff - A wonderful experience!
 
Date of Posting: 13 April 2013
Posted By: Genny Brits
A great place to stay - good staff, good food - Good Accomodation. See you next year.
 
Date of Posting: 07 April 2013
Posted By: John & Becky Ogden
Ons het baie lekker gekuier, alles was uitstekend!!!
 
Date of Posting: 07 April 2013
Posted By: Eric & Marieta Bestbier
Superb service, attention to decor detail excellent. Thanks!
 
Date of Posting: 07 April 2013
Posted By: Tony Healy
Die waarde le in die klein detail.

Die warm hartlike groet.

Die servette en tafeldoeke se kleur.

Die waterval se klank.

Die waai van sy stertjie om 'Hello' te se.

Dankie vir die keurige maaltye.

Dankie vir 'n memory.

Onvergeetlik.
 
Date of Posting: 05 April 2013
Posted By: Johan & Esme Woudstra
Aan al die personeel van Opikopi,



Ek wil graag vir julle gelukwens met die gehalte diens wat jul aanbied. Ons het ons verblyf by julle geniet en kom definitief weer by julle kuier. Dit is raar dat mense vandag nog kyk hoe kan hul regtig die beste diens lewer sonder om 'n arm en 'n been se prys te vra. Almal van ons wat daar gebly het is deur julle gelukkig gehou, selfs ons magies is volgehou. Toe ons tyd nie reg uitwerk nie was jul selfs bereid om vir ons vinnig 'n tee- en koffiestasie te organiseer, dit het nie ongesiens verbygegaan nie.



Nogmaals baie dankie, ons sien jul weer, dalk nog in die jaar!
 
Date of Posting: 05 April 2013
Posted By: Christo en Ria Botha


Submit A Testimonial
* fields are mandatory.
Your Name:*
Email Address:*
About You:
Your Location:
Security Code:
Send us your comments below:*

Awards & Ratings

ERASMUSKLOOF - PRETORIA EAST TSHWANE TOURISM AWARD WINNER : GUEST HOUSE 2008 / 2010 AND AA FINALIST 2010 / 2011

AA AWARD WINNER: 2012, 2013 AND 2014! BEST GUEST HOUSE WITH DINNER IN SOUTH AFRICA

THE LILIZELA TOURISM AWARDS: 2015, 2016

Gauteng 5 star hotels

Contact: Helen De Beer

Tel: 083 380 4050 or 083 302 1899
Fax: 086 689 9977

info@opikopi.co.za

Tour Operator Partners

Cook's Air Tours

Bohlale Tours

Tshwane Tourism Association